Welkom by Sterling!

Welkom by Sterling! As jy onlangs Stirling toe getrek het vir werk, om te studeer, of as gevolg van ander omstandighede, en jy het vrae oor God, geloof en Jesus Christus, kom gerus na ons toe. Selfs as jy net mense van die omgewing wil ontmoet, is jy baie welkom om met ons kontak te maak deur ons epos adres () of om een van ons Sondag byeenkomste by te woon.

Ons bymekaar kom plek is by Wallace High School om 10.30vm in 'n manier wat soortgelyk is as wat Christene die afgelope 2000 jaar al maak. Moet jouself nie bekommer as jy nog nooit by so 'n byeenkoms was nie. Daar is altyd nuwe mense en daar sal iemand wees om aan jou te verduidelik wat gebeur (veral as jy ons 'n epos stuur om ons te laat weet dat jy by ons gaan aansluit).